Radioteater by RSG
RSG
Categories: Arts
Listen to the last episode:
Plaston (Grieks vir ‘hy wat gemaak is’) is ‘n 19-jarige, beeldskone jong man wat kunsmatig deur wetenskaplikes geskep is. Hy kom op die afgeleë dorpie, Aardendal, aan waar hy in die gemeenskap geïntegreer word, en terselfdertyd fyn dopgehou word. Hy ontmoet vir die eerste keer ander mense, soos die dorpsidioot, die mooi jong meisie, Kotie, en die predikant Genopen. Plaston is 'n wese in wie daar geen kwaad is nie, maar wat juis 'n diep begeerte het om mens te word, pyn en liefde te ervaar, en probeer om bo sy programmatiese self uit te styg. 'n Professor en sy personeel hou elke beweging wat hy maak fyn dop, en luister na elke woord wat hy sê. Hulle raak onthuts wanneer Plaston afwyk van sy programmatiese beheer, en sy nuutgevonde vryheid besef en begin geniet. Plaston word vertolk deur Richard van der Westhuizen. Ander veterane sluit in Rina Nienaber, Hennie Oosthuizen, Marcel van Heerden, Gert van Tonder, Kosie Eloff, Lochner de Kock, Johannes Slabbert, Johan van der Merwe, Riana Wilkens, Emgee Pretorius en Bettie Kemp. Die regisseur is Robert Young.
Previous episodes
-
337 - PLASTON: DNS-KIND deur PG du Plessis Thu, 16 May 2024
-
336 - JAKARTA MAMMA deur Lee Doubell Thu, 09 May 2024
-
335 - SHIRLEY SE SKULD deur Anene Loots Thu, 02 May 2024
-
334 - ‘N BLOMMEKROON VIR BELINDA deur Almé Swart Thu, 25 Apr 2024
-
333 - TAAISPUL deur Madeleine Venter Thu, 18 Apr 2024
-
332 - VERRAAD deur Anneli du Preez Thu, 11 Apr 2024
-
331 - TWEEGESIG deur Lena Nel Thu, 04 Apr 2024
-
330 - LAM VIR DIE PASE deur Nico Luwes Fri, 29 Mar 2024
-
329 - VIER DAE VOOR KERSFEES deur Estel de Beer Mon, 25 Dec 2023
-
328 - DIE SKULDIGE IS DUS... deur Eleanor Lombard Thu, 21 Dec 2023
-
327 - NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar Thu, 14 Dec 2023
-
326 - DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg Thu, 07 Dec 2023
-
325 - GELDJIE ASSEBLIEF deur Casper Lourens en Henry Jacobs Thu, 30 Nov 2023
-
324 - VOOR EK VERGEET deur Karen Marx Thu, 23 Nov 2023
-
323 - LANK LEWE DIE KEISER deur Maria Vos Thu, 16 Nov 2023
-
322 - SOETE DROME deur Karen Wessels Thu, 09 Nov 2023
-
321 - TIENER IN DIE SUBURBS deur Luan Jacobs Thu, 02 Nov 2023
-
320 - DIE STOMME MOSES deur Albert Short Thu, 26 Oct 2023
-
319 - 'N MOOI SONDAGMIDDAG IN SEPTEMBER deur Ugo Betti Thu, 19 Oct 2023
-
318 - BEURTKRAG deur Leon van Nierop Thu, 12 Oct 2023
-
317 - HOLMRUGGERY deur Marion Holm Thu, 05 Oct 2023
-
316 - LAERSKOOL NOORD deur Ilne Fourie Thu, 29 Jun 2023
-
315 - DEUR DIE VUUR VIR JOU deur Adriaan Havenga Thu, 22 Jun 2023
-
314 - DIE KOMPETISIE deur Joe Kleinhans Thu, 15 Jun 2023
-
313 - SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet Thu, 08 Jun 2023
-
312 - IEWERS IN DIE GRYS deur Adriaan Havenga Thu, 01 Jun 2023
-
311 - WESVILLE LAER deur Nisa Smit Thu, 25 May 2023
-
310 - EN SORG TOG MOOI VIR BUKS deur William Oosthuizen Thu, 18 May 2023
-
309 - HARTSEERHERFS deur PJ Haasbroek Thu, 11 May 2023
-
308 - HOUVAS deur Lee Doubell Thu, 04 May 2023
-
307 - VYFTIEN MINUTE VAN ROEM deur Francois Bloemhof Thu, 27 Apr 2023
-
306 - DIE VLEK VAN MENSWEES deur Adelle van Wyk Thu, 20 Apr 2023
-
305 - MOT deur Almé Swart Thu, 13 Apr 2023
-
304 - WIE IS BANG VIR DIE GOEIE WOLF? deur Engela van Rooyen-Linde Fri, 07 Apr 2023
-
303 - TROUFOTO’S deur Karin du Toit Thu, 06 Apr 2023
-
302 - PENNIEGRYPER deur Charles Dickens Sun, 25 Dec 2022
-
301 - VONDELING deur Liesl Bekker Thu, 22 Dec 2022
-
300 - 'N PA VIR GIEL deur Euna Easton Thu, 15 Dec 2022
-
299 - DIRK LIGTER deur Albert Maritz Thu, 08 Dec 2022
-
298 - DIE SEEKAT deur Tienkie Albertyn Thu, 01 Dec 2022
-
297 - ONDERHOUD MET 'N BOEMELAAR deur Karin du Toit Thu, 24 Nov 2022
-
296 - WIE NIE WIL HOOR NIE deur Maria Vos Thu, 17 Nov 2022
-
295 - DOOD VAN 'N SKRYWER deur Hannes Pieterse Thu, 10 Nov 2022
-
294 - DIE GLASDEUR deur Henriëtte Grové Thu, 03 Nov 2022
-
293 - SOU DIE STERRE LUISTER deur Lee Doubell Thu, 27 Oct 2022
-
292 - DAG IN, NAG UIT deur Vincent Pienaar Thu, 20 Oct 2022
-
291 - WAAR IS ELLIE PAUW? deur Hendie Grobbelaar Thu, 13 Oct 2022
-
290 - ‘N WARM WIND OOR DIE VLAKTES deur Richard van der Westhuizen Thu, 06 Oct 2022
-
289 - HENDRIK SE HISTEREKTOMIE deur Ilné Fourie Thu, 30 Jun 2022
-
288 - DIE RARE JACOBS deur Melt Sieberhagen Thu, 30 Jun 2022